Events

Jokes

News

Other

Review

Home » Jokes

20 Maniere om te weet jy is kommin

Submitted by admin on September 22, 2009 – 6:54 amNo Comment

redneck21. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.

2. Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.

3. Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.

4. Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.

5. Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.

6. Jy wonder hoe die garages hulle toilette so skoon hou.

7. As iemand in jou familie al dood is nadat hulle gesê het, “Hey, check dit uit.”

8. Jy dink Dom Perignon is ‘n Mafia baas.

9. Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.

10. Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.

11. Jy het al ‘n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.

12. Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.

13. Jy dink om die skottelgoedwasser te laai is om jou vrou dronk te kry.

14. Jou toilet papier het bladsy nommers.

15. Jou engelse buurman skree, “Ho Down” en jou chick val op die grond.

16. Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy.

17. Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .

18. Jou werkende TV sit bo op jou gebreekte TV.

19. Jou bure dink jy is ‘n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe

20. Jy skree vir die VRYSTAAT .

Leave a comment!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar .