Article Archive for May 2012
Kim Meissenheimer – Springbok
‘International Nurses Day’ word jaarliks wêreldwyd op 12 Mei gevier as herdenking aan die geboorte van Florence Nightingale- die moeder van moderne verpleging. Die tema van vanjaar se vieringe: ‘Closing the gap: …
Kim Meissenheimer – Okiep
Die St. Augustine Anglikaanse Kerk, te Okiep, se jeug het Saterdag, 19 Mei, die geleentheid gehad om deel te wees van ‘n leierskap werkwinkel wat in die kerk se pastorie aangebied is.
Die …
Daar is wyd geadverteer van die begroting en IDP vergadering van Nama Khoi Munisipaliteit wat op Dinsdag aand, 22 Mei 2012, in die Skousaal gehou is. Die opkoms van Springbok se inwoners by die vergadering …
Onwettige myners is vasgekeer nadat die oopgroef myn waarin hulle diamante gesoek het, Dinsdag oggend omstreeks 03:00 inmekaar gesak het en ʼn onbekende hoeveelheid mense vasgeval het. Hierdie myn vorm deel van die Namakwaland Myne …
Isaac Cloete – Springbok
Laas het die liga-wedstryde van die Namakwaland Rugby Unie voortgegaan en het Dessert Daisies van Concordia vir Aggeneys gewys waar die Dawid die wortels gegrawe het.
Net die vorige week nog(5 Mei) het …
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling het vanaf 10-11 Mei ‘n Provinsiale Werkswinkel te Garden Court Kimberley gehou. Op die agenda was die bekendstelling en ook interaksie rondom die regering se Nuwe Ekonomiese Groeiplan (NEG), wat …
Die Noordkaap het die potensiaal om 183 GW elektrisiteit uit sonkrag op te wek. Dis volgens ʼn studie wat uitgevoer is deur Fluor, ʼn Amerikaanse ingenieurs maatskappy, gedurende 2010. Prof. Willem van Niekerk, Direkteur van …
Vrydag 11 Mei 2012 het die Hoërskool Namakwaland ʼn karnaval gehou om fondse in te samel vir die skool. Al die kinders was in gewone klere getooi en was oral op die skoolterrein te siene …
Philip Bence – Springbok
Hier is die uitslae van die afgelope naweek se plaaslike rugby. Bitterfontein 21 – Klipfontein 14 Oranjemund 3 – Port Nolloth 14 Aggeneys 0 …


