Events

Jokes

News

Other

Review

Home » Archive by Month

Article Archive for June 2012

Moordenaar kry lewenslank
June 30, 2012 – 9:03 am | No Comment

Isaac Cloete – Springbok
‘n 27-jarige man van die Vrystaat is onlangs lewenslank tronk toe gestuur na ‘n wrede moord op ‘n Noord-Kaapse meisie, byna twee jaar gelede.
Dit het die plaaslike inwoners van die myndorp …

FET Kollege vereer studente
June 29, 2012 – 9:00 am | No Comment

Philip Bence – Okiep
Die groep studente wat hul N 6 finale eksamen suksesvol voltooi het, is Donderdag, 14 Junie 2012, tydens ʼn glansgeleentheid by die FET Kollege in Okiep vereer.
Verskeie Staats departemente sowel as …

Fondsinsameling vir Christiaan Roets ‘n reuse sukses
June 28, 2012 – 8:41 am | No Comment

Philip Bence -Springbok
Daar het ʼn groot verrassing vir almal wat Saterdag oggend by die Provinsiale verkeer kantore bymekaar gekom het (vir die staptog na die vliegveld ten bate van die Christiaan Roets Fonds) gewag. Die …

Drama toe twee in myntonnel afval
June 27, 2012 – 8:59 am | No Comment

Isaac Cloete – Concordia
Die sterk liefde tussen ‘n jongman en tiener meisie het moontlik veroorsaak dat beide in ‘n myngat beland en die een omgekom het.
Die drama het Donderdag middag by Vlakmyn, naby Concordia, plaasgevind …

Afsluiting vir families van vyf delwers
June 26, 2012 – 8:18 am | No Comment

Isaac Cloete – Nababeep
Saterdag het die families van vyf verminkte delwers uiteindelik afsluiting gekry na ‘n massa begrafnis op Nababeep, naby Springbok.
Dit, nadat hulle presies 25 dae gelede verongeluk het by die Bontekoe-diamantmyn, naby Kleinzee, …

Moordenaar kry Lewenslank
June 25, 2012 – 8:35 am | No Comment

Isaac Cloete – Springbok
‘n 27-jarige man van die Vrystaat is onlangs lewenslank tronk toe gestuur na ‘n wrede moord op ‘n Noord-Kaapse meisie, byna twee jaar gelede.
Dit het die plaaslike inwoners van die myndorp …

Vrou wreed aangerand en verkrag
June 24, 2012 – 8:31 am | No Comment

SAPD Persverklaring
Wayne Visagie, ‘n 23 jarige man van Pofadder, is in die Pofadder streekshof skuldig bevind aan statutêre verkragting, nadat hy en ‘n 15 jarige meisie ‘n intieme verhouding gehad het.
Landdros Malcolm View het …

Aggeneys te sterk vir Rangers
June 23, 2012 – 8:29 am | No Comment

Isaac Cloete – Aggeneys
Die rugbyspan van Aggeneys is weer in geoliede ratte nadat hulle verlede week Saterdag, vir Rangers van Bergsig redelik maklik geklop het.
Die wedstryd het op Aggeneys plaasgevind en die besoekers kon geen …

LUR woon rugby wedstryd in Kimberley by
June 22, 2012 – 8:27 am | No Comment

Isaac Cloete – Springbok
Die LUR vir Sport, Kuns en Kultuur, mev. Pauline Williams, het Woensdag se wedstryd tussen die Engelse en die Barbarians in Kimberley gaan bywoon.
Haar dep. was baie nou betrokke en instrumenteel …

Plaaslike leerder kom vierde in Nasionale Kompetisie
June 21, 2012 – 8:37 am | No Comment

Kim Meissenheimer – Springbok
Anja Visser, ‘n matriek leerling te HSN, het onlangs 4de in die land gekom by die Poort-kompetisie met haar gedig Spieëlbeeld.
Anja het vir die tweede jaar deelgeneem aan die prosa, poësie, drama …