Articles by Altus Mostert
Petro P. Alley – Keimoes
51 Jarige fietsryer Piet Green se Argus droom word hierdie jaar ʼn werklikheid! Piet, al meer as 20 jaar ʼn werker op die Hierbegin Plaas buite Keimoes was gereed om …
Petro P. Alley – Pofadder Die LUR van Sport Kuns en Kultuur Mev. Pauline Williams het 21 Januarie nuwe skool uniforms aan behoeftige leerders by die Bright Lights Child and Youth Centre oorhandig. …
Persverklaring
Die graad 12 leerders van Hoërskool Namakwaland het in die afgelope eksamen alle verwagtinge oortref met 4 leerders wat die merietelys van die Noord-Kaap gehaal het. Verder is die skool ook aangewys as die beste …
Petro P. Alley – Springbok
Soos ons weet speel Suid Afrika hierdie jaar gasheer vir die 2013 Africa Cup of Nations (AFCON) waar 16 Afrika lande dit gaan uitspook om as oorwinnaar uit die stryd te …
Petro P. Alley
Amsterdam – Holland is in rep en roer oor die moontlike wettiging van ‘virtuele’ kinder pornografie! Twee seksuoloë het dit voorgelê as `n manier om pedofiele se drange te sus. …
SAPD Persverklaring, vertaal deur Petro P. Alley Upington
Die Kantoor van die Provinsiale Kommissaris wil graag ‘n waarskuwing uitreik na inwoners van ons provinsie om mooi na ons kinders te kyk, en hulle …
Petro P. Alley – Springbok
Die plaaslike tak van die Departement van Arbeid het Woensdag ‘n belangrike inligting sessie by hul kantore gehou. Die doel van die sessie was, onder andere, om noodsaaklike inligting aan werkgewers …
Arthur B. Cloete – Okiep
Die Gemeente van die VG Kerk in Okiep het die afgelope week verskeie funksies ten bate van fondsinsamelings gehou wat op Saterdag 10 November met ‘n Bazaar geëindig het. Op Donderdag …
Vrydag, 9 November het die Departement van Openbare Werke ‘n prysuitdeling gehou, waar hulle die departement se langs dienende werkers vereer het met ‘n spog geleentheid by die Polisie Saal. Daar was verskeie sprekers wat …
Petro P. Alley – Namibië
CNN se Eye On reeks het onlangs hierdie land besoek om meer te leer oor hul baie suksesvolle bewarings programme. In ‘n verrassende toeloop van sake, gebruik Namibië al sedert …


