Events

Jokes

News

Other

Review

Home » Archive by Category

Articles in Attractions

Piet Green se ARGUS droom word bewaarheid
January 31, 2013 – 9:07 am | No Comment

Petro P. Alley – Keimoes
51 Jarige fietsryer Piet Green se Argus droom word hierdie jaar ʼn werklikheid! Piet, al meer as 20 jaar ʼn werker op die Hierbegin Plaas buite Keimoes was gereed om …

LUR oorhandig skoolklere aan behoeftige leerders
January 30, 2013 – 8:59 am | No Comment

Petro P. Alley – Pofadder Die LUR van Sport Kuns en Kultuur Mev. Pauline Williams het 21 Januarie nuwe skool uniforms aan behoeftige leerders by die Bright Lights Child and Youth Centre oorhandig. …

HSN oortref stoute verwagtinge
January 29, 2013 – 8:55 am | No Comment

Persverklaring
Die graad 12 leerders van Hoërskool Namakwaland het in die afgelope eksamen alle verwagtinge oortref met 4 leerders wat die merietelys van die Noord-Kaap gehaal het.  Verder is die skool ook aangewys as die beste …

Namakwaland AFCON bewus!
January 28, 2013 – 8:50 am | No Comment

Petro P. Alley – Springbok
Soos ons weet speel Suid Afrika hierdie jaar gasheer vir die 2013 Africa Cup of Nations (AFCON) waar 16 Afrika lande dit gaan uitspook om as oorwinnaar uit die stryd te …

Virtuele kinder pornografie
November 28, 2012 – 11:43 am | No Comment

Petro P. Alley
Amsterdam – Holland is in rep en roer oor die moontlike wettiging van ‘virtuele’ kinder pornografie! Twee seksuoloë het dit voorgelê as `n manier om pedofiele se drange te sus. …

Vier seuntjies verdrink in kanaal
November 27, 2012 – 11:38 am | No Comment

SAPD Persverklaring, vertaal deur Petro P. Alley Upington
Die Kantoor van die Provinsiale Kommissaris wil graag ‘n waarskuwing uitreik na inwoners van ons provinsie om mooi na ons kinders te kyk, en hulle …

UIF werkswinkel interessant gevind
November 26, 2012 – 11:40 am | No Comment

Petro P. Alley – Springbok
Die plaaslike tak van die Departement van Arbeid het Woensdag ‘n belangrike inligting sessie by hul kantore gehou. Die doel van die sessie was, onder andere, om noodsaaklike inligting aan werkgewers …

Okiep VGK Gemeente hou outydse konsert
November 22, 2012 – 9:02 am | No Comment

Arthur B. Cloete – Okiep
Die Gemeente van die VG Kerk in Okiep het die afgelope week verskeie funksies ten bate van fondsinsamelings gehou wat op Saterdag 10 November met ‘n Bazaar geëindig het. Op Donderdag …

Departement van Openbare Werke hou prysuitdeling
November 21, 2012 – 8:19 am | No Comment

Vrydag, 9 November het die Departement van Openbare Werke ‘n prysuitdeling gehou, waar hulle die departement se langs dienende werkers vereer het met ‘n spog geleentheid by die Polisie Saal. Daar was verskeie sprekers wat …

Wilddiewe word wildwagters
November 20, 2012 – 8:17 am | No Comment

Petro P. Alley – Namibië
CNN se Eye On reeks het onlangs hierdie land besoek om meer te leer oor hul baie suksesvolle bewarings programme. In ‘n verrassende toeloop van sake, gebruik Namibië al sedert …