Articles in News
Isaac Cloete – Springbok
Noudat ag name van die 10 onwettige delwers bekend is, na forensiese toetse en vingerafdrukke, maak inwoners van Nababeep hulle reg vir die grootste massa begrafnis in die dorp se geskiedenis.
Blykbaar …
Nog ʼn span uitblinkers uit Namakwaland is vereer. Hulle is die bouers, R E Konstruksie, wat 106 huise in 7de Laan, Bergsig gebou het.
Daar word jaarliks na verskeie bouprojekte besoek afgelê en ʼn deeglike inspeksie …
Onwettige myners is vasgekeer nadat die oopgroef myn waarin hulle diamante gesoek het, Dinsdag oggend omstreeks 03:00 inmekaar gesak het en ʼn onbekende hoeveelheid mense vasgeval het. Hierdie myn vorm deel van die Namakwaland Myne …
Vrydag 11 Mei 2012 het die Hoërskool Namakwaland ʼn karnaval gehou om fondse in te samel vir die skool. Al die kinders was in gewone klere getooi en was oral op die skoolterrein te siene …
Dis weer die tyd van die jaar waar skole netbal en rugby in volle swang is. Die Namakwaland skole rugby proewe het reeds op 17 April vir Laerskole en 18 April vir Hoërskole plaasgevind en …
Werkersdag, 1 Mei 2012, is op die sportgronde van Springbok deur die Wielie Walie Kleuterskool van Bergsig gebruik om hul jaarlikse sport en speletjies dag aan te bied.
Me Rose Louw, die Prinsipaal van die …
Die rolspelers van die afgelope Jeug Ontwikkelings Kamp wat gehou is op Kleinzee het Dinsdag 24 April 2012 vir die laaste keer bymekaar gekom by die Bosasa, te Bergsig. Die doel van die byeenkoms was …
Isaac Cloete – Vioolsdrift / Rooiwal
Op Saterdag, 21 April, het groot vreugde geheers by sommige huisgesinne in Vioolsdrift en Rooiwal, toe geld aan hulle beskikbaar gemaak is na ‘n suksesvolle grondeis.
Die verrigtinge het op die …
Aggeneys het die afgelope naweek, op 3 Maart 2012, hul eerste KANSA Relay For Life aangebied en ‘n bedrag van meer as R240 000 ingesamel. Dit was ‘n feestelike familie byeenkoms en deelnemers het gedetermineerd …
Lambertsbaai is in rep en roer vir die elfde jaarlikse Kreef fees wat dié naweek hiér plaasvind. Die fees word gekenmerk aan Weskus gasvryheid, die land se beste sangers, baie stalletjies en natuurlik genoeg KREEF! …


